skool wapen park

Skool naam

Laerskool Park

Kaapweg 49
Mosselbaai
Posbus 96
6500
 

 

 KORE201913     KORE201911     KORE201912

Senior koor

Die senior koor is onder die bekwame leiding van me. Esmé du Toit en Janelle Brown.

Die hooffokus van die jaar was beslis die revue, “The Show”, waarin die koor ook ‘n aandeel gehad het.  Ander optredes sluit in: Hartenbos Koorfees, Kultuuraand, prysuitdeling en NG kerk Suid-gemeente se Kerssangdiens.

Streng dissipline word in die koor toegepas. Hierdie koor oefen 2 maal per week reeds om 07:00.  Dit opsigself verg baie selfdissipline wat deel uitmaak van ons skool se waardesisteem.

Ons senior koor streef daarna om ons skool se leuse,“Volhard”, uit te leef.  Slegs die beste is goed genoeg.

Dit is die eerste jaar wat ons die kore opneem en ‘n CD beskikbaar sal stel.

Banner