skool wapen park

Skool naam

Laerskool Park

Kaapweg 49
Mosselbaai
Posbus 96
6500
 

Laerskool Park se jaarlikse PRETSTAP word deur die OOV aangebied. 

Behalwe die PRETLOOP, word verskeie pret aktiwiteite op die skool se sportterrein aangebied.  Stalletjies met heerlike verversings sorg vir die honger en dors.  Hierdie dag  is voorwaar ‘n heerlike ontspandag vir onderwysers, ouers en kinders.  Dis voorwaar die hoogtepunt op die skoolkalender en ‘n dag wat niemand durf misloop nie!

 

pretstap2020001          pretstap2020002          pretstap2020194

Banner