Hier is 'n kort opsomming van hoe die terugkeer sal werk:
Die skool sal elke dag net op 50% van sy kapasiteit funksioneer. Leerders sal op alternatiewe dae skool toe kom.Leerders met vanne van die letter A tot L kom die eerste dag en vanne met letter M tot Z kom op die alternatiewe dag.