skool wapen park

Skool naam

Laerskool Park

Kaapweg 49
Mosselbaai
Posbus 96
6500
 

Die skool se Klerebank is ‘n projek van die OOV waar goeie 2de handse skoolklere

aangehou word. So indien u kind die jaar skoon uit hulle skoolklere gegroei het, stuur dit asseblief vir ons klerebank.

Enige donasies van skoolklere is baie welkom.

 

Die klerebank is op Vrydae vanaf 13:00 – 14:00 oop.

 

Nuwe skool- en sportdrag, spesifiek vir Laerskool Park, is te koop by die volgende winkels in die dorp:

-      De Villes en De Jagers in Blandstraat

-      Monties in Marshstraat.

Die basiese skoolklere is ook beskikbaar by  ander sakeondernemings.

Banner