Skipper – Jaarblad van Laerskool Park
Die Skipper is Laerskool Park se jaarblad wat aan die einde van elke jaar uitgegee word. Die Skipper berig graag oor die skool se akademie, kultuur, sport, sosiale- en aktuelesake. Die Skipper poog om soveel moontlik leerders in die jaarblad te plaas om sodoende elke leerder se laerskool herinneringe te koester en te bewaar.