skool wapen park

Skool naam

Laerskool Park

Kaapweg 49
Mosselbaai
Posbus 96
6500
 

“Lees is vir die brein soos wat oefening is vir die liggaam.” – Sir Richard Steele

Die Mediasentrum van die skool het in 2020 ‘n gedaanteverwisseling ondergaan en beskik oor ‘n wye verskeidenheid van boeke en naslaanbronne.

Die opgradering van die skoolbiblioteek het weer ‘n liefde vir lees by die leerders aangewakker.

Die mediakomitee, wat bestaan uit 10 Graad 6 en 7 leerders, help om die gebruik van die mediasentrum vlot te laat verloop.

Leerders is welkom om die Mediasentrum gedurende eerste pouse of Maandae en Woensdae om 14:00 – 15:00 te besoek vir die uitleen van boeke.

“Lees is vir die brein soos wat oefening is vir die liggaam.” – Sir Richard Steele

 

BIB1          BIB2

Banner