skool wapen park

Skool naam

Laerskool Park

Kaapweg 49
Mosselbaai
Posbus 96
6500
 

 

“CIRCLES OF LIFE”

 

Ons revue van 2015 het vir ons aan die hand van die klassieke verhaal “Lion King”, weer herinner aan die sin van die lewe.

 

Verskillende emosies van humor, angs en hartseer is vervleg met die boodskap van hoe die “goeie” tog op die ou einde die “slegte” oorwin!

 

Asemrowende kostuums en pragtige musiek, tesame met oortuigende toneelspel, het van ons revue ’n onvergeetlike ondervinding gemaak! Elke kind van Laerskool Park het aan hierdie skouspel deelgeneem.

 

Met die hulp van ons wonderlike ouerkorps se talente en hulp, waarsonder ons dit nie sou kon doen nie, beplan ons binnekort weer aas ons volgende revue!

Banner