skool wapen park

Skool naam

Laerskool Park

Kaapweg 49
Mosselbaai
Posbus 96
6500
 

ATKV REDENAARS

Hierdie jaar het die volgende leerders deelgeneem aan die 1ste uitdunronde op Oudtshoorn:

Zia Vewey, Miëtte Steenkamp, Rossouw Gericke, Mienke Vorster, Nicole Fourie, Zehani Lodewyk, TJ Vorster, Johannes Pretorius, Cozette Pretorius, Carla Smit en Bertus Kruger.

Die Babbelaande wat ons by Laerskool Park hou, motiveer kinders om deel te neem aan hierdie uiters strawwe kompetisie van die ATKV.  Vanjaar het ons die meeste inskrywings ooit gehad vir redenaars 2017.

Die volgende leerders het deurgedring na die semifinaal by Hoërskool Pearson in Port Elizabeth.

      TJ Vorster (4de in sy kategorie)

      Johannes Pretorius

      Bertus Kruger

      Mienke Vorster (1ste in haar kategorie)

      Rossouw Gericke (4de in sy kategorie)

Mienke Vorster het deurgedring na die finaal by Goudini Spa.  Baie geluk aan al hierdie leerders wat baie ekstra ure geoefen het gedurende hierdie kompetisie.

 

 

BerigKultuur2019 2

Banner