skool wapen park

Skool naam

Laerskool Park

Kaapweg 49
Mosselbaai
Posbus 96
6500
 

Ons grootouers het geglo:

“Kinders moet gesien word,

maar nie gehoor word nie.”

Ons glo:

“Kinders moet hulle sê kan sê en hulle moet weet hoe om dit te sê!”

Die doel van ons babbelaand:

-      Algehele verbetering in die gehalte van mondeling.

-      Onderrig in die vereistes vir ‘n debatteerbare toespraak.

-      Om jong leerders so vroeg as moontlik, so veel as moontlik geleentheid te gee om voor ‘n gehoor op te tree.

Hoe dit werk:

Elke leerder moet ‘n toesprakie voorberei. Ouers se hulp is dus noodsaaklik. Die toespraak moet aan die voorgeskrewe riglyne voldoen en by die tema pas. Elke leerder kry in sy klas geleentheid om sy toespraak te lewer. Die onderwyser gebruik ‘n eenvormige assesseringsrubriek om leerders te assesseer vir ‘n formele assesseringspunt.

Uit elke klas word 3 leerders aangewys om aan die Babbelaand deel te neem. Op hierdie opwindende aand word ouers en grootouers uitgenooi en daar is ook beoordelaars wat na die gekose leerders luister.

Junior Babbelaand 2018 Wenners:


Graad 1:

1ste Plek - Roshelle van Niekerk

2de Plek - Lienka Pretorius

3de Plek - Joe Alberts

 

Graad 2:

1ste Plek - Livia Gericke

2de Plek - Wikus Smit

3de Plek - Sadie Quinton

 

Graad 3:

1ste Plek - Olof Poggenpoel

2de Plek - Jana Pretorius

3de Plek - BJ Schutte

 

Senior Babbelaand 2017 Wenners:

Graad 4 – 5

Zehani Lodewyk (1ste)

TJ Vorster (2de)

Johannes Pretorius (3de)

Nicole Fourie (4de)

Graad 6 – 7

Tanya Smit (1ste)

Bertus Kruger(2de)

Karla Smit (3de)

Nel Visagie (4de)

 

Junior Babbelaand 2016 Wenners:

Graad 1-

BJ Schutte (Goud)

Luca Weyers(Silwer)

Mienke Vorster(Brons)

Graad 2-

Suzaan le Roux (Goud)

Gert van Tonder (Goud)

Miëtte Steenkamp (Silwer)

Zia Verwey (Brons)

Graad 3-

Nicole Fourie (Goud)

Hanru Kuun (Silwer)

Katya Glockzin (Brons)

 

Banner